arabiclib.com logo ArabicLib ar العربية

By die toerisme-inligtingskantoor → في مكتب المعلومات السياحية: كتاب تفسير العبارات الشائعة

ons soek verblyf
نحن نبحث عن سكن
ons het iewers nodig om te bly
نحن بحاجة إلى مكان نبقى فيه
het jy 'n lys van …?
هل لديك قائمة…؟
het jy 'n lys van hotelle?
هل لديك قائمة بالفنادق؟
het jy 'n lys van B&B's?
هل لديك قائمة أماكن المبيت والإفطار؟
het jy 'n lys van jeugherberge?
هل لديكم قائمة بيوت الشباب؟
het jy 'n lys van kampeerplekke?
هل لديك قائمة بمواقع المعسكرات؟
watter soort verblyf soek jy?
ما نوع السكن الذي تبحث عنه؟
kan jy vir my verblyf bespreek?
هل يمكنك حجز سكن لي؟
het jy 'n kaart van die …?
هل لديكم خريطة…؟
het jy 'n kaart van die stad?
هل لديك خريطة للمدينة
het jy 'n kaart van die dorp?
هل لديك خريطة للمدينة
waar's die …?
اين ال …؟
waar is die middestad?
اين مركز المدينة
waar is die kunsgalery?
اين المعرض الفني؟
waar is die museum?
اين المتحف
waar is die hoofwinkelgebied?
أين منطقة التسوق الرئيسية؟
waar is die mark?
اين السوق
waar is die treinstasie?
اين محطة السكة الحديد؟
wat is die beste manier om deur die stad te kom?
ما هي أفضل طريقة للتجول في المدينة؟
waar kan ek 'n motor huur?
اين استطيع استئجار سيارة؟
waarin stel jy belang?
ماالذي تهتم به؟
is daar enige … op die oomblik?
هل هناك أي ... قيد التشغيل في الوقت الحالي؟
is daar enige uitstallings op die oomblik?
هل يوجد معارض حاليا؟
is daar enige kulturele gebeurtenisse op die oomblik?
هل هناك أي أحداث ثقافية في الوقت الراهن؟
is daar enige sportbyeenkomste op die oomblik?
هل هناك أي أحداث رياضية في الوقت الراهن؟
is daar enige …?
هل يوجد أي …؟
is daar enige uitstappies?
هل توجد رحلات؟
is daar enige toere?
هل توجد جولات؟
is daar enige daguitstappies?
هل توجد رحلات يومية؟
is daar 'n stadstoer?
هل هناك جولة في المدينة؟
kan jy vir ons sê wat by die … aangaan?
هل يمكن أن تخبرنا ما الذي يدور في…؟
kan jy vir ons sê wat by die bioskoop aangaan?
هل يمكن أن تخبرنا بما يعرض في السينما؟
kan jy vir ons sê wat by die teater aangaan?
هل يمكن أن تخبرنا بما يدور في المسرح؟
kan jy vir ons sê wat by die konsertsaal aangaan?
هل يمكنك إخبارنا بما يدور في قاعة الحفلات الموسيقية؟
kan jy vir ons sê wat by die operahuis aangaan?
هل يمكنك إخبارنا بما يدور في دار الأوبرا؟
kan ek kaartjies hier bespreek?
هل يمكنني حجز التذاكر هنا؟
het jy enige brosjures oor …?
هل لديك أي كتيبات عن…؟
het jy enige brosjures oor plaaslike besienswaardighede?
هل لديك أي كتيبات عن مناطق الجذب المحلية؟
kan jy 'n goeie restaurant aanbeveel?
هل تستطيع أن تقترح اسم مطعم جيد؟